Anna Francina Snyman

Hello almal. Ek is nogsteeds opsoek na my ma.
Die inligting wat ek sover van haar gekry het is as volg:
Anna Francina Snyman 6008060049084
Gebore 6 Augustus 1960
Sy was in VLAKTES NYWERHEIDSKOOL Standerton.
Laaste Pos Adres: Posbus 759, Barberton – 25/8/2009
Laaste Adres: 31 Henry Nettman St, Barberton – 25/8/2009
Vorige Adres: 504 Fairhaven W/S, 301 Jacob Mare St, Pretoria – 9/7/2002
Sy is NIE huidiglik gelys as “Oorlede” nie.
Sy is NIE huidiglik gelys as “Geemmigreer” nie.
Daar is geen Familie skakels gelys nie.
Sy het by Quality Panelbeaters Barberton gewerk 10 jaar trug.
Sy was in 2014 in Ermelo.
Ek is 1978 gebore in Pretoria hospitaal.
Volhens die kieserlys, is sy in BREYTEN geregistreer. Maar mens kan nie bevestig of sy nog daar is nie, of wanneer sy geregistreer het nie.
As daar enige mense is wat in Barberton, Breyten en Ermelo bly wat dalk kan rondvra en uitvind of iemand haar ken sal ek dit baie wardeer. Enige help sal baie beteken.

Ek het ook gister gehoor dat iemand wat jare trug saam haar gewerk het. Het haar 3 jaar trug gesien en sy het gese sy bly in Nelspruit en werk in Witrivier.

Baie dankie
Annalize

Leave a Reply